top of page
Ingangsfooi
Bring asb
-
Jou liefde vir Nicolene en baba Francois
-
R50 vir eet en iets te drinke
-
Iets om aan nicolene sy baba wasgoedlyn te hang(sokkies, Bibs, Babygrow)
-
as dit deel van jou geskenkie is hou dit uit om aan die draad vas te pen.
-
-
'n Goeie raad wat haar sal help met baba Francois.
-
Print of skryf dit uit op 'n A4 bladsy, wat ons vir haar kan bêre in 'n lêer.
-
-
Trek ietsie blou , wit of grys aan.
-
Kom so half uur vroeër sodat ons almal vir haar kan inwag.
Sien baie uit om julle almal daar te sien.
bottom of page